Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

In Israel was dit gebruiklik by die lossingsprosedure of by die ruil van enige eiendom dat die een party 'n skoen uittrek en aan die ander party gee. Dit was die manier waarop die bekragtiging van 'n transaksie in Israel plaasgevind het.

Lees volledige hoofstuk Rut 4

Kyk Rut 4:7 in konteks