Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:54 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe roep hy gou sy wapendraer en sê vir hom: “Trek jou swaard! Maak my dood. Hulle moenie van my kan sê 'n vrou het my doodgemaak nie!”Sy wapendraer het hom toe met die swaard deurboor, en so is Abimelek dood.

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:54 in konteks