Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:51 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die middel van die stad was daar 'n sterk toring en al die mans en vrouens van Tebes het daarheen gevlug, al die burgers van die stad is daar in. Hulle het hulleself daarin toegesluit en op die dak van die toring gaan staan.

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:51 in konteks