Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy is toe na sy pa se huis toe in Ofra en daar het hy sy broers, die sewentig seuns van Jerubbaäl, almal op een klip doodgemaak. Net Jotam, die jongste seun van Jerubbaäl, het oorgebly, want hy het weggekruip.

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:5 in konteks