Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:49 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elkeen het toe vir hom 'n tak gekap en hulle het vir Abimelek gevolg. Hulle het dit teen die grafkelder opgestapel met die mense daarbinne, en dit aan die brand gesteek. So het hulle al die burgers van Migdol-Sigem doodgemaak, omtrent duisend mans en vrouens.

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:49 in konteks