Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gaäl het die manne gesien en vir Sebul gesê: “Kyk, daar kom mense van die bergtoppe af.”Maar Sebul sê vir hom: “Dis die skaduwee van die berg wat jy vir mense aansien.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:36 in konteks