Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar julle het vandag in opstand gekom teen hom en sy huis, en julle het sy sewentig seuns almal op een klip doodgemaak. En toe het julle vir Abimelek, die seun van sy slavin, koning gemaak oor die burgers van Sigem net omdat hy julle familie is.

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:18 in konteks