Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 9:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

En die doringbos sê vir hulle:‘As julle my werklik wil salfsodat ek koning oor julle kan wees,moet julle almal in my skaduwee kom skuil.As julle dit nie kan doen nie,sal daar 'n vuur uitgaan uit die doringbos uiten dit sal die seders van die Libanon verteer.’

Lees volledige hoofstuk Rigters 9

Kyk Rigters 9:15 in konteks