Toe beveel Gideon sy oudste seun Jeter: “Kom, maak hulle dood!”Maar die seun het nie 'n vinger verroer nie, want hy was 'n blote kind en hy was bang.