Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 8:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe vra die Efraimiete vir Gideon: “Waarom het jy so gemaak met ons? Waarom het jy ons nie opgeroep toe jy teen die Midianiete gaan veg het nie?”Die Efraimiete het teen hom uitgevaar,

Lees volledige hoofstuk Rigters 8

Kyk Rigters 8:1 in konteks