Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 2:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

In watter rigting die Israeliete ook al gaan veg het, die Here het hulle teëgestaan. Dit is wat Hy voorheen vir hulle met 'n eed bevestig het. Die Israeliete het baie swaar gekry.

Lees volledige hoofstuk Rigters 2

Kyk Rigters 2:15 in konteks