Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 2:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die Here kwaad geword vir Israel en hulle oorgegee in die mag van roofbendes deur wie Israel beroof is. Die Here het hulle ook uitgelewer aan die vyande in die omgewing. Die Israeliete kon nie meer teen hulle vyande standhou nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 2

Kyk Rigters 2:14 in konteks