Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 2:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het opgehou om die Here die God van hulle voorvaders, wat hulle uit Egipte laat trek het, te dien. Hulle het ander gode begin dien, van die gode van die nasies in die omgewing. Die Israeliete het hierdie gode aanbid en die Here getart.

Lees volledige hoofstuk Rigters 2

Kyk Rigters 2:12 in konteks