Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die leiers van die Filistyne is toe na haar toe, en hulle het vir haar gesê: “Verlei hom en vind uit waarin lê sy groot krag en hoe ons hom kan oorrompel om hom vas te bind en in ons mag te kry. Elkeen van ons sal jou dan dertien kilogram silwer gee.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:5 in konteks