Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê hy: “Laat my sterf saam met die Filistyne.”Hy het met al sy krag getrek, en die tempel het ingeval op die leiers van die Filistyne en op die mense daarin. So het Simson met sy dood meer mense doodgemaak as in sy lewe.

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:30 in konteks