Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sy sê: “Die Filistyne is hier, Simson!” het hy wakker geskrik en gedink: ek sal weer uitstap soos die vorige kere en my losruk.Maar hy het nie besef dat die Here hom verlaat het nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:20 in konteks