Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hy haar sien, het hy sy klere geskeur en gesê: “Ag, my dogter, jy het my gebreek en in die ellende gedompel: ek het my woord aan die Here gegee en ek kan dit nie terugtrek nie.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:35 in konteks