Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar het hy boodskappers na die koning van Edom toe gestuur en gevra: ‘Laat my asseblief deur jou land trek,’ maar hy het nie ingestem nie. Israel het dieselfde van die koning van Moab gevra, maar hy wou hulle nie toelaat nie. Israel het toe in Kades gebly.

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:17 in konteks