Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 10:12-14 Afrikaans 1983 (AFR83)

12. Die woorde van iemand wat wysheid het, vind byval;die dwaas vernietig homself met wat hy sê.

13. Wat hy sê, begin met dwaasheiden eindig met louter onsin.

14. Die dwaas praat aanmekaar,maar geen mens weet wat sal gebeur nie,en niemand kan vir hom sê wat ná hom sal kom nie.

Lees volledige hoofstuk Prediker 10