Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 6:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy moet hom opnuut as nasireër aan die Here wy en 'n jaaroud lam as skuldoffer bring. Die vorige dae moet nie gereken word nie, omdat hy sy nasireërskap verontreinig het.

Lees volledige hoofstuk Numeri 6

Kyk Numeri 6:12 in konteks