Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 6:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priester moet dan een duif as 'n sondeoffer en die ander as 'n brandoffer voorberei, en daarmee vir die nasireër versoening doen vir die oortreding wat hy onbewus begaan het deur aan die lyk te raak. Op dieselfde dag moet hy begin om sy hare te laat groei.

Lees volledige hoofstuk Numeri 6

Kyk Numeri 6:11 in konteks