Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 5:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan moet hy die vrou in die teenwoordigheid van die Here laat staan, haar hare losmaak en haar die voorgeskrewe offer, wat 'n offer vir die agterdog is, gee om vas te hou. Die priester moet die erdebak met water wat bittere smart en 'n vloek oor haar kan bring, self vashou.

Lees volledige hoofstuk Numeri 5

Kyk Numeri 5:18 in konteks