Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 5:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy moet die vrou onder eed plaas en vir haar sê: As iemand anders nie met jou gemeenskap gehad het nie en jy as getroude vrou jouself nie met 'n ander man verontreinig het nie, mag jou onskuld dan bewys word deur hierdie water wat bittere smart en 'n vloek oor jou kan bring.

Lees volledige hoofstuk Numeri 5

Kyk Numeri 5:19 in konteks