Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 35:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Meet van die buitekant van die stad af aan die oostekant nege honderd meter, aan die suidekant nege honderd meter, aan die westekant nege honderd meter, en aan die noordekant nege honderd meter, met die stad in die middel. Dit sal hulle weiveld rondom die stede wees.

Lees volledige hoofstuk Numeri 35

Kyk Numeri 35:5 in konteks