Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 7:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

My God het my die besluit laat neem om die vooraanstaande burgers, die amptenare en die ander mense te laat bymekaarkom vir opname in die familieregister. Ek het die register van dié wat eerste teruggekom het, in die hande gekry, en daarin die volgende opgeskryf gevind:

Lees volledige hoofstuk Nehemia 7

Kyk Nehemia 7:5 in konteks