Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 5:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

en daar vir hulle gesê: “Ons het ons Judese volksgenote wat aan heidene verkoop was, teruggekoop sover dit vir ons moontlik was. Nou verkoop júlle julle volksgenote, en moet ons hulle ook uiteindelik terugkoop!”Die manne het stilgebly; ek kon nie 'n woord uit hulle kry nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 5

Kyk Nehemia 5:8 in konteks