Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 5:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Na ek dit oorweeg het, het ek die skuld op die vooraanstaande burgers en die ampsdraers gelê en vir hulle gesê: “Julle is besig om julle volksgenote uit te buit!”Ek het bowendien 'n groot volksvergadering belê om hulle aan die man te bring

Lees volledige hoofstuk Nehemia 5

Kyk Nehemia 5:7 in konteks