Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sanballat, Tobija, die Arabiere, die Ammoniete en die mense van Asdod was hewig ontsteld toe hulle hoor die herstel aan Jerusalem se mure vorder en die afgebreekte gedeeltes is byna klaar opgebou.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 4

Kyk Nehemia 4:7 in konteks