Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 12:44 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daardie dag is daar ook manne aangestel oor die voorraadkamers vir die offergawes, die eerstelinge en die tiendes, sodat daarin die deel opgeberg kon word wat volgens wet die priesters en die Leviete uit die boerderygebiede van die stede toekom. Die priesters en die Leviete wat diens gedoen het, het voordeel getrek uit die blydskap van Juda.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 12

Kyk Nehemia 12:44 in konteks