Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 10:38 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Priester uit die nageslag van Aäron sal die Leviete vergesel wanneer hulle tiendes insamel. Die Leviete sal een tiende van die ingesamelde tiendes na die huis van ons God toe bring, na die opslagplekke by die voorraadkamer toe.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 10

Kyk Nehemia 10:38 in konteks