Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 10:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ons sal die eerste deeg ná die oes, ons offergawes en die eerstelinge van alles wat ons bome oplewer, van ons wyn en olie, na die opslagplekke van die huis van ons God bring vir die priesters, en die tiendes van ons gesaaides vir die Leviete.“Die Leviete sal tiendes insamel in al die stede waar ons werk.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 10

Kyk Nehemia 10:37 in konteks