Moet jou nie oor my verlekker nie, my vyand,al het ek tot 'n val gekom, ek sal weer opstaan,al sit ek in die donker, die Here is my lig.