Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 4:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Krul van die pyn, Sion, kry geboortepynesoos 'n vrou in kraam!Jy moet nou die stad verlaat,jy moet in die oop veld gaan woonen na Babel toe gaan.Daar sal jy gered word,daar sal die Here jou verlos uit die mag van jou vyande.

Lees volledige hoofstuk Miga 4

Kyk Miga 4:10 in konteks