Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 3:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Bring die volle tiende na die voorraadkamer toesodat daar iets te ete in my huis kan wees,en toets My hierin, sê die Here die Almagtige.Toets My of Ek nie die vensters van die hemelvir julle sal oopmaak en vir julle reën sal uitgiet,meer as wat julle kan gebruik nie.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 3

Kyk Maleagi 3:10 in konteks