Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 2:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle het die Here moeg gemaak met wat julle gesê het,en dan vra julle nog: “Waarmee het ons Hom moeg gemaak?”Julle het dit gedoen toe julle gesê het:“Vir die Here is almal wat verkeerd doen, goeie mense,Hy hou van hulle,” of toe julle gevra het:“Waar is die God wat reg moet laat geskied?”

Lees volledige hoofstuk Maleagi 2

Kyk Maleagi 2:17 in konteks