Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 2:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het man en vrou een gemaak,een in liggaam en gees.En waarom een?Omdat Hy wil hê dat daar 'n nageslag moet weeswat Hom eer.Beheers julle, moenie ontrou wees aan die vroumet wie jy van jou jeug af getroud is nie.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 2

Kyk Maleagi 2:15 in konteks