Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 9:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het Aäron die offer van die volk na die altaar toe gebring. Hy het die bokram wat as sondeoffer vir die volk bedoel was, gevat, hom geslag en geoffer op dieselfde manier as die vorige sondeoffer.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 9

Kyk Levitikus 9:15 in konteks