Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 8:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hierna is die ander ram wat vir die priesterwyding bedoel was, na die altaar toe gebring. Aäron en sy seuns het hulle hande ook op die kop van dié ram gesit.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 8

Kyk Levitikus 8:22 in konteks