Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 8:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

nadat hy dit skoon gewas het, ook die binnegoed en pote verbrand. So het Moses die hele ram op die altaar verbrand. Dit was 'n brandoffer wat deur die Here aanvaar is, 'n vuuroffer wat aan die Here gebring is soos Hy Moses beveel het.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 8

Kyk Levitikus 8:21 in konteks