Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

en bring hy vir die Here 'n skuldoffer oor die sonde wat hy gedoen het. Dit kan 'n skaapooi of 'n bokooi wees wat hy as sondeoffer bring. Die priester doen versoening vir die persoon oor sy sonde.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:6 in konteks