Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

As die waarde te min is, betaal die persoon in wat hy nog aan die heiligdom verskuldig is, en voeg nog een vyfde by en gee dit aan die priester. Die priester doen vir die persoon versoening met die ram as skuldoffer, en sy sonde word hom vergewe.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:16 in konteks