Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wanneer iemand sonder opset troueloos handel en teen die heilige dinge van die Here sondig, bring hy vir die Here as skuldoffer 'n ram sonder liggaamsgebrek uit die kleinveetrop. Die waarde van die ram as skuldoffer word in silwer bereken volgens die standaardgewig van die heiligdom.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:15 in konteks