Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 26:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dié van julle wat oorbly, sal Ek in die lande van hulle vyande in so 'n spanning laat leef dat die geritsel van 'n droë blaar hulle op die loop sal jaag. Hulle sal hardloop tot hulle neerslaan, asof iemand met 'n swaard agter hulle aan is, maar daar sal niemand wees nie!

Lees volledige hoofstuk Levitikus 26

Kyk Levitikus 26:36 in konteks