Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 26:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal julle meel so min laat word dat tien vrouens saam net genoeg sal hê vir een baksel. Die stukkie wat vir elkeen afgeweeg word, sal nie julle honger kan stil nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 26

Kyk Levitikus 26:26 in konteks