Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 26:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal 'n oorlog oor julle bring. Dit sal die wraak wees oor julle ontrou aan my verbond. As julle veiligheid soek in julle stede, sal Ek pes onder julle loslaat sodat julle sal móét oorgee.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 26

Kyk Levitikus 26:25 in konteks