Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 22:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Geen priester uit die geslag van Aäron wat 'n velsiekte of 'n afskeiding het wat hom onrein maak, mag van die gewyde gawes eet voordat hy weer rein is nie. As 'n priester aan enigiets geraak het wat deur 'n lyk verontreinig is, of as hyself 'n saadvloeiing gehad het

Lees volledige hoofstuk Levitikus 22

Kyk Levitikus 22:4 in konteks