Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 22:18-19 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Sê vir Aäron, vir sy seuns en vir al die Israeliete: Wanneer enige Israeliet of vreemdeling in Israel aan die Here 'n brandoffer wil bring, moet dit vir die Here aanneemlik wees, of dit nou bedoel is om geloftes na te kom en of dit bedoel is as vrywillige offers. Dit moet 'n bul, 'n skaapram of 'n bokram wees en sonder liggaamsgebrek.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 22

Kyk Levitikus 22:18-19 in konteks