Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 20:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het julle belowe dat julle hulle land in besit sal neem. Dit is Ek wat hierdie land aan julle gee om dit in besit te neem, 'n land wat oorloop van melk en heuning. Ek is die Here julle God, Ek het julle afgesonder van die ander volke.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 20

Kyk Levitikus 20:24 in konteks