Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 17:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priester moet die bloed sprinkel teen die altaar van die Here by die ingang van die tent van ontmoeting en ook die vet op die altaar verbrand as 'n offer wat deur die Here aanvaar word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 17

Kyk Levitikus 17:6 in konteks