Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 17:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die bedoeling is dat die Israeliete nie meer diere in die veld moet slag nie, maar dit vir die Here moet bring. Hulle moet dit na die ingang van die tent van ontmoeting na die priester toe bring en daar slag as maaltydoffer vir die Here.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 17

Kyk Levitikus 17:5 in konteks